SANDRA SE VARK CHILLI CON CARNE
![]()


SANDRA SE VARK CHILLI CON CARNE
2 uie opgsny en braai in bietjie olie, voeg daarby 1 kg varkblokkies (spek ingesluit) en braai tot goudbruin!
Voeg kerrie (na jou smaak) by braai effens en voeg dan water by en kook vir 1 uur tot sag!!!
As so te se al die water weg gekook is en vleisies heerlik sag is haal van plaat en voeg by 1 blikkie bake beans asook 1 blikkie Chakalaka Hot.
Laat prut tot als heerlik warm is en dien op op rys!
BRON/FOTO: Sandra Uys
2de foto: Lisinda Blaauw
Dit was baie baie lekker, ek het die vark lekker klein blokkies gesny en ek het net ‘n blikkie whole tomatoes op gesny en ook by gegooi