PHILIP SE TUISGEMAAKTE TABASCO SOUS

 

tabasco philiptested
PHILIP SE TUISGEMAAKTE TABASCO SOUS
150 g rooi rissies
2 liter goeie wit asyn
2 koppies suiker
100 g geskilde knoffel
150 g sout (die hoeveelheid is reg)
Skep al die bestanddele in n glasbak en laat trek vir 2 weke.
Verpulp (pitte kan uitgehaal word om dit minder sterk te maak).
Waarskuwing: Dit brand orals.  Hier tabasco is ‘n moet vir die met moed vir warm goed.. 🙂

Foto en resep:  Philip Reineke