MIELIEBROODJIE MET KAAS

2015-11-07-mieliebroodjiemetkaastested
MIELIEBROODJIE MET KAAS
Resep en foto:  Neels Lombard
FOOD LOVERS RECIPES
500 g bruismeel
1 blik heel pit mielies
3 teelepels bakpoeier
2 eetlepels asyn
200 ml kaas
5 ml sout
500 ml melk

Meng alles saam, sit in brood pan.
Bak teen 180°C vir 1 uur.