MARIAN VAN DEVENTER SE PORKBELLY

porkbellytested
MARIAN VAN DEVENTER SE PORKBELLY
Sit porkbelly in swartpot en gooi sout en speserye oor.
Gooi n pak potjiekosmengsel by.
2blikke klein appeltjies met sous bo oor.
Koppie witwyn
En bietjie chutney
Nog sout oor groente
Kruie….tiemie, basil en knoffel
So 4eetlepels suiker
Sit in oond teen 110°c en bak vir so 6ure.

Haal vleis uit en sit in ander bak en gooi bietjie olyfolie en sout op en sit op grill. Dit moet eintlik stadig bak….mmmm maar ek was weer te haastig. Sien mense is toe al so honger…..
Sit die pot op stoof en verduk die sous met bietjie maziena
BRON – Marian van Deventer