KLEIN AARTAPPELTJIES MET SPEK EN SLAAISOUS

KLEIN AARTAPPELTJIES MET SPEK EN SLAAISOUS

30 klein aartappels
1 bottel Honey and Mosterd Slaaisous
1 rooi uie fyngekap
1 pakkies spek stukkies bros gebraai

Kook aartappels tot sag.
Braai uie en spek tot bros
Meng die res van bestanddele by.
Skep in bak en hou warm vir bediening.

Nota: Jy kan bietjie kaas bo oor strooi en dit liggies in oond bak (basies maar net om warm te hou!)
Resep: Amanda Struwig