KERRIEVULSEL VIR TOEBROODJIES

curry cream cheesetested

KERRIEVULSEL VIR TOEBROODJIES
90 g roomkaas
15 ml melk
2,5 ml matige kerriepoeier
1 ml sout
4 hardgekookte eiers, fyngemaak
2.5 ml gekapte pietersielie

Klop die roomkaas tot glad en voeg die melk geleidelik by.
Voeg die kerriepoeier en sout by en meng.
Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.

Bron: Vriendin- Marie de Vries