KAMMA KAPOKAARTAPPELS

mash
KAMMA KAPOK AARTAPPELS
‘n lowcarb basic
500 g blomkool
30 ml room
30 g botter
Kook die blomkool tot sag en dreineer. Maak dit fyn en gooi room en botter by tot dit die tekstuur van kapokaartappels het. Geur na smaak en bedien warm.
4 Porsies = 130g/Porsie * 349kJ * Total Fat 8g * Protein 3g * Total Carbs 7.6g * Net Carbs 4.5g
Léanda van der Westhuizen