DIE BLOUKAMER SE PEPERSOUS

2015-11-15-diebloukamersepepersous
DIE BLOUKAMER SE PEPERSOUS
1 eetlepel botter
¼ eetlepel swartpeper
¼ eetlepel Maggi Fondor-poeier
6 druppels brandewyn
½ koppie room

Smelt botter in ‘n pan saam met die peper en Fondor-poeier.
Voeg die brandewyn by, en steek dit aan die brand.
Voeg die room by.
Meng goed.