JANIE SE 5 MINUTE NUTELLA KOLWYNTJIES

 

2015-10-21-janiese5minutenutellakolwyntjiestested

JANIE SE 5 MINUTE NUTELLA KOLWYNTJIES

Lewer 12 kolwyntjies
1 houer Nutella (350g)
1 kop koekmeel (250ml)
3 eiers
Meng als saam en skep in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak vir 20-25min in 180 grade oond.
Voordat jy die Nutella-bottel uitgelek het, is die kolwyntjies reg!!

Foto en resep:  Janie du Plessis