JACO SE KALAMARI BURGERS

 

calamari burgerstested

JACO SE KALAMARI BURGERS
500 g gekrummelde kalamari ringe
200 g wit sampione
2 skulp buns per persoon
38 g three cheese sous (pakkie)
1 koppie cheddar kaas
1 teelepel fyn vars gemmer
Verhit olie en braai jou kalamari daarin tot lug bruin.
Sny die sampione en maak dit gaar in ‘n pan met olive olie, voeg die knoffel by en braai tot sag en lig bruin.
Maak die sous aan en voeg bydie  sampione, prut todat sous lekker dik is, voeg die kaas by en meng todat dit gesmelt het.
Maak die burgers en skinkwyn of vrugte sap na jou smaak vir die gaste.
Porsies: 4 mense
Geniet dit mense !!!!!

Resep en foto: Jaco Van Greuning