TANYA SE MILO BALLETJIES

2015-09-28-tanyasemiloballetjiestested
TANYA SE MILO BALLETJIES
250 g marie biscuits, fyn gemaak
1 blik kondensmelk
4 eetlepels milo
125 ml klpper
extra klapper vir versiering
Meng al die bestanddele in ‘n groot bak.
Voeg bietjie melk/water by as dit te droog is.
Gebruik ‘n teelepel om te skep en rol dit in ‘n balletjie.
Rol die balletjie in klapper.
Sit in die yskas vir so 30 minute

Resep en foto:  Tanya Wilken