NICKY SE LEKKER SKAAPTJOPS

NICKY SE LEKKER SKAAPTJOPStestedlamstjoppies Nicky
NICKY SE LEKKER SKAAPTJOPS
Meng die volgende:
1 lemoen se sap
2 eetlepls heuning
1 teelepel suurlemoensap
2 teelepels tamatiesous
bietjie aromat en peper

Klits goed en gooi oor tjoppies en bak in die oond ek doen dit juis vanaand
my eie konkoksie
Bron en Foto: Nicky Sansom