MIELIEBROODJIE MET KAASLAAG
MIELIEBROODJIE MET KAASLAAG
Foto en resep: Elsabe Britz Vander Watt
FOOD LOVERS RECIPES
375 ml mieliemeel
½ koppie koekmeel
15 ml bakpoeier
knippie sout
3 eiers
500 ml karringmelk
½ koppie olie
15 ml suiker en
1 groen uitjie, gerasper
1 blik suikermielies
Klits eiers, olie en karingmelk saam.
Klits dan droë bestanddele by en dan die blik sweatcorn.
Skep helfte deeg in brood pannetjie, rasper 1 koppie kaas bo-oor en dan die ander deeg.
Bak in die oond teen 180°C vir 55 min.

