MARSHMALLOW SLAAI MET APPEL

MARSHMALLOW SLAAI MET APPEL
200 g Marshmallows.in 4 gesny.( ek koop kleintjies)
250 ml room.
1 groen appel spoel af. Sny in blokies met skil.
1 blik fyn pynappel.
1 lt fruit yoghurt.
Meng als, maar net 1/2 van die room. Maak toe, sit in yskas. Net voor op skep meng die res van room in
Want dit word baie styf