LEKKER CANNELLONI



LEKKER CANNELLONI
1 x uie in blokkies
3 kwart ( min of meer) geel pepper in blokkies gesny
500 gram beef mince
2 gerasperde wortels
3 gerasperde baby marrows
teelepel garlic
tiemie
sout en pepper
bietjie woester sous
1 groot blik tomato past
klein bietjie creamy mushroom sop poeier om bietjie styf te maak.
Uie green pepper gebraai garilc by gegooi en toe beef mince tot gaar gebraai, wortels en baby marrow by gegooi saam blik tomato past sout en pepper en tiemie. Gekook vir n tydjie in tomato past en toe sop poeier in gegooi net so 2 teelepels.
Witsous gemaak, cannelloni in bietjie warm water gesit oor ek voorheen agter gekom het dit kraak as jy die warm vulsel insit. Laag witsous onder pan gesit en cannelloni’s begin vul en op witsous laag gepak. Het toe witsous oor gegooi dat dit nie droog raak en kraak nie volgende ry en selfde met witsous en laaste ry toe gepak en res van witsous oor gegooi. Gerasperde kaas bo oor gesit en toe in die oond gesit by 180 grade C vir ongeveer 1 uur tot die cannnelloni sag is. Bedien met ‘n slaai
BRON/FOTO: Natascha Du Toit