KLAPPERBALLETJIES


KLAPPERBALLETJIES
1 koppie klapper
1 blik kondensmelk
1 pakkie Marie beskuitjies fyn gekap
Meng bogenoemde alles saam, maak hande nat en vorm in balletjies. Pak op bakplaat wat in yskas pas.
Sit rukkie in yskas.
Ek het 3 keer gemaak vir more se basaar.
Een is “plain”, een het ek 25 ml Milo bygesit en ander 25 ml Kakoa.
Maak so ongeveer 24 balletjies
Bron en Foto: Annalize Dorfling