HUTSPOT MET WORS
HUTSPOT MET WORS
Word traditioneel gemaak met gemashde aartappels en wortels. Maar kan ook wors byvoeg. Jy benodig:
klein pakkie wortels, opgesny
5 medium aartappels
½ medium ui
wors van jou keuse
sout en peper
4 eetlepels plaasbotter
4 eetlepels room
Braai die wors tot gaar en braai ui in botter. Kook die aartappels en wortels saam in water met bietjie olyfolie en sout en druk fyn vir mash. Voeg wors en uie saam, voeg room en sout en peper by. Kan ook chakalaka by die met mash sit, saam met die wors, is dit baie lekker.
Bron: Lelane Van Der Walt
Foto: Lisinda Blaauw

