EMMA SE WORSGEREG

Emma se Worsgereg
EMMA SE WORSGEREG
Rou dik boere wors,
2 geskilde aartappels blokkies gesny,
1 ui blokkies gesny,
handvol rou gemengde groente, 4 koppies water alles in pot kook tot aartappels gaar is.
Haal wors uit.
Maak n pakkie soppoeier aan gooi in pot met groente kook deur.
Sny wors in eetbare ringe voeg weer by mengsel meng deur.
Bedien op rys of pasta

Foto en resep: Emma Beetge