

ROMANY CREAMS MINT BOLLETJIES
BESTANDELE/METODE
2 pakkies romany creams – mint – rol fyn.
Meng met blikkie caramel kondensmelk –
Rol in bolletjies.
Ek het dit in cupcake casings gesit, bietjie glitter dust oorgestrooi en die goedjies opgesit
BRON/FOTO: Marie Dumas Jennings