OU VROU ONDER DIE KOMBERS

 

2015-08-20-ouvrouonderdiekomberstested

OU VROU ONDER DIE KOMBERS

BESTANDELE
4 koppies koekmeel
Knippie sout
1Pakkie kitssuurdeeg
Knie met bietjie lou water tot dit n lekker sagte deeg is.
Laat staan in die son met n lap oor vir n half uur.
1 Pak wors /russians/ viennas

METODE
Rol deeg uit en sny in repe.
Draai die deeg om elke stukkie wors
Smeer olie bo op die wors en deeg en gooi sesame saad en lemon pepper sout op.
Bak vir +- 20 min en grill bietjie om kleur te gee.
Dip dit in enige sous of eet net so.
Wenk: Jy kan kaas ook bo oor rasper as jy wil

BRON/FOTO: Petrè Van Zyl