ONGELOOFLIKE LEKKER PATATS
ONGELOOFLIKE LEKKER PATATS
METODE/BESTANDELE
Doodeenvoudig.. benodig foelie . Sny jou gewaste patat in groot blokke met skil aan. Gooi vraatsige hoeveelheid buinsuiker en Amarula en lepels vol omtrent 4 eetl botter. Glad nie margarien nie. Maak foelie toe en sit op stadige kole nog voor jy jou vleis op rooster sit en bak so bo op rooster.
BRON/FOTO: Maryna Kruger

