MAGDA SE LEKKER ROOMKAAS VERSIERSEL
MAGDA SE LEKKER ROOMKAAS VERSIERSEL
Resep en foto: Magda van der Merwe
Tweede Foto: Johan Scheepers
FOOS LOVERS RECIPES
Ek het die naweek n baie lekker roomkaas versiersel gemaak
Klop baie goed saam:
2 houers roomkaas
1 koppie versiersuiker
2 teelepels vanilla geursel
Klop dan 350 ml vars room styf en vou dan die roomkaas mengsel daarin, klop dit net vinnig weer deur met elektriese menger. Heerlik donsig en lig en nie te soet nie.


