JAN SE OUTYDSE SOETKOEKIES

tested
JAN SE OUTYDSE SOETKOEKIES
2 kg bruismeel
12 eiers
1,5 kg botter
6 koppies suiker
2 teelepels vanilla geursel
knippie sout

Room suiker en botter tot lekker sag. V
oeg eiers een vir een by en klits deur.
Voeg die knippie sout en vinilla geursel by
Voeg bruismeel by en klits deur met groot lepel.
Rol in balletjies en druk met vurk of garing tolletjie gedeeltlik plat en bak teen 180 grade vir so 10 minute
Resep en foto: Jan Bezuidenhout