GEBAKTE PAMPOENSKYWE

2015-08-10-roastedpumpkintested
GEBAKTE PAMPOENSKYWE
Die pampoen se vleis sny ek in skywe, kook dit vir so 15 min met n bietjie sout in die water. Dan sit ek die skywe in die oond in n pan met botter, strooi bruin suiker oor elke skyf en stroop (Golden syrup) sit n paar gekookte pitlose pruimedante tussen die skywe en bak in die oond to mooi bruin, draai skywe om strooi suiker en stroop aan ander kand en bak to lekker bruin.
Bron: Kitty Barendse
Foto: sophistimom