EISBEIN MET LEMOENSAP EN BLATJANG
Op 3 eisbeins 1 liter lemoensap halwe bottel blatjang
Gooi bietjie water by en kook vir sowat 3 ure, die sous gaan begin dik word na n ruk en bak dan in die oond tot crispy.
Resep en foto: Pieter Jansen Van Vuuren