CURRY NOODLE SALAD WITH EXTRA BITE

 

CURRY NOODLE SALAD WITH EXTRA BITEtested

CURRY NOODLE SALAD WITH EXTRA BITE

500gram Screw noodles – Cook noodles but not too soft
1 green pepper – cut green pepper up in small pieces

Sauce
¾ cup of sugar
1 cup of good quality oil
1 cup of Tomato sauce
7 teaspoons of your choice curry – I use the Rajah mild. U can add as much as you like. I also put a little Indian curry with mine
For the sauce mix all ingredients well with a blender till its mixed through. Then add to the noodles and green pepper and mix. Refrigerate
BRON – Samantha Minne

Samantha Minne – Ek vind ook hoe langer hy staan hoe beter dis darem baie lekker!! Resep van my ma maar by haar geleer deur die jare

Theresa van der Westhuizen – Ek gooi altyd ‘n blikkie chakalaka in

Daniels Shereen – ek gooi soms cashew nuts en raisins in

Fanelee Snyman – I see you throw 7 teaspoon currie we throw 2 teaspoon currie in..

Samantha Minne – Hahaha ja ons doen, ons hou van hom effens sterk maar jy kan bysit net soos jy wil.

Louise Blignault – Dit is waar, vlg dag is dit altyd lekkerder! Samantha Minne gooi jy nie n eetlepel asyn in nie? Ek weet mens kan die blikkies perskes in stroop dreineer en klein opsny en saam uie en green pepper braai. Dan is dit nie nodig vir lepel asyn

Samantha Minne – Weet jy al die jare wat my ma en ek dit maak het ons nog nooit asyn by gegooi nie en ons het dit laat staan in die yskas vir paar dae dan proe hy nog netso lekker. Dink die olie beskerm hom. Ek sit my green pepper netso rou in en ui, as ek ui in sit gee lekker crunch vir die slaai