VLEISLAND SE VINNIGE KERRIE KIEP
VLEISLAND SE VINNIGE KERRIE KIEP
Ingesmeer met appel asyn, en ingesmeer met hoender speserye.
Oornag laat lê in ‘n vakuum sakkie.
Gebak in ‘n baksakkie vir 1 uur op 150°C.
Uitgehaal en Masala oor gesprinkel en toe gebak / grill op 180°C vir so 15 minute.
Wanneer dit lekker bruin en krispie is… dan eet ons SLAAI… vir vandag.
BRON – Stefaans Blaauw

