SPEK, FETA EN OLYF BROODJIE
SPEK, FETA EN OLYF BROODJIE
7 koppies koekmeel
knippie sout
1 pakkie kits suurdeeg
1 pakkie spek gesnipper
Feta kaas in stukkies geknip
Olywe in stukkies geknip
Knippie gedroogted herbs
Sesame sade vir bo op strooi
Meng met lou warm water knie tot sagte deeg . Maak warm toe vir 1 uur knie weer en bak. Nadat dit vir ‘n uur in die son was, het ek ‘n pakkie spek en feta kaas in stukkies geknip en olywe. Toe meng ek dit met die deeg en gooi droë kruie by. Heel laaste het ek sesame seeds bo op gesit en toe gebak vir ‘n uur of tot pen skoon uit kom op 180ºC. Tip moenie die grill aansit nie lol
BRON/FOTO: Petrè Van Zyl

