SJOKOLADE LAVA POEDING

sjokolade lawa poedingtested
SJOKOLADE LAVA POEDING (koppie koek)
4 eetlepels bruismeel
4 eetlepels suiker
3 eetlepels kakao
3 eetlepels melk
3 eetlepels olie
1 eier

Meng alles saam en sit in 4 bakkies of koppies.
Bak in die mikrogolfoond vir 90 sekondes.

Foto en resep: Charmaine Du Toit