SAPPIGE SPARE RIBS


SAPPIGE SPARE RIBS
1 koppie suiker
½ koppie asyn
1 koppie tamatiesous
½ teelepel Tabasco sous
15 ml Flippen Lekka Spice
Meng al die bogenoemde in kastrol en maak warm.
Prut vir 2 min.
Marineer vark ribbetjie in die sous vir ten minste 3 ure.
Plaas ribbetjie met marinade in bak en plaas in oond @ 140 ºC vir 90 min.
Braai nou liggies oor kole indien verkies.
Bron: Hagar du Preez