RONNIE SE ONTBEENDE RUMP EN VARK LOIN VIR DIE KOLE

RONNIE SE RUMPRONNIE SE VARKtested

RONNIE SE ONTBEENDE RUMP EN VARK LOIN VIR DIE KOLE
Vir die Rump: Meng die volgende saam:
250 ml rou bruin suiker (klam bruin suiker)
125 ml sout
40 ml knoffelpoeier
80 ml spaanse paprika
80 ml gerookte paprika
20 ml cayenne peper
30 ml swart pepper
Ek het die rub oor die vleis gestrooi en dan die vleis in “Cling Wrap” toe gemaak en vir 12 ure in die yskas gelos.

Die vark was na smaak, dieselfde suiker, sout, knoffel en dan met my eie appelkoos rissie sous gemeng en ook toe gemaak en oor nag gelos.
Resep en foto: Ronnie van den Heever