ROMEINSE SLAAI
ROMEINSE SLAAI
vars gesniperde spinasie
white chedder kaas, in blokkies
tamatie
pynapple
uie
chicken viennas, alles opgekap
2 gekookte eiers
Gebruik eie hoeveelhede en meng alles behalwe die gekookte eiers saam.
Rasper die gekookte eiers bo-op en versier met avokado en origanum, suurlemoen, olyf olie, sout en peper na smaak.
Heerlik en gesond bedien saam enige ete.
Foto en resep: Vanessa Harrison van Aswegen

