PERFECT HASH BROWNS

 

PERFECT HASH BROWNStested

PERFECT HASH BROWNS
2 groot gerasperde aartappels
1 gerasperde ui
pietersielie, fyngekap
1 eier
1 koppie koekmeel

Meng die aartappel en ui saam. Voeg die pietersielie, eierĀ  en koekmeel by.
Doen altyd die meel voordat jy sout byvoeg. Dan het ek bietjie van Robertsons se nuwe aromatic roast potatoe, so skud of 2 origanal aromat en half teelepel sout. Varsgemaalde swartpeper na smaak. Bak in vlak olie tot bruin. Ek het daai ronde vorms gebruik wat mens eintlik vir eiers gebruik in n skottelbraai
BRON – Jacques Marianne Van Niekerk