NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIS

 

NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIStested

NACHO’S MET SPICY EN CHILLI MAALVLEIS
Naand almal. Vanaand het ek nou geleer Nacho’s maak. Die foto is dalk bietjie donker. Ek het darem die Spicy mince met chilli gemaak. Die res is malklik. My dogter het dit gemaak

Pak n lekker laag Nacho’s onder in n bak.
Gooi die chilli spicy mince oor die Nachos.
Gerasperde kaas bo op alles en bak in die oond tot die kaas lekker gesmelt het.
Maak apart n tamatie en uie slaai
Feta kaas blokkiese gesny
Maak so 3 Advokado’s fyn vir Advokado Pasta.

Skep nou jou bord.
Nacho’s, Mince en Kaas
Pak die tamatie en uie slaai bo gevolg met Advokado Pasta
Pak blokkies feta kaas bo op of waar jy plek sien
BRON – Koos van der Merwe