

HEERLIKE BROODJIE VIR BROODMASJIEN
1¼ koppie melk
3 koppies meel
1½ teelepels wit suiker
1½ teelepels sout
3 eetlepels botter
2 teelepels suurdeeg
Pak die bestanddele volgens jou broodmasjien se instruksies en bak ook op die stelling vir witbrood
Resep en foto: Amanda Struwig