GEKRUMMELDE CALAMARI RINGE


GEKRUMMELDE CALAMARI RINGE
Plaas calamari ringe in water en spoel skoon af
Laat lĂȘ rukkie in yswater of koue melk
Maak droog, sprinkel visspeserye oor.
Rol in meel, dan in geklitste eier en dan in krummels. Sit in die yskas om lekker koud te word. Diepbraai in olie vir +-20-30 sek. nie te lank nie dit word taai! Moenie te veel ringe op ‘n slag ingooi wat jou olie afkoel nie, doen dit is porsies.
Bron: Rina Kleinhans