ELSIE SE MOERBY DIS

ELSA SE MOERBY DIStested

ELSIE SE MOERBY DIS

Ai Rina, weereens nie n resep nie maar hier is dit.
Het stowe Beesvleis sommer omder in die pot gesit. Daarop het ek Gesnyde Preie, Sampioene, Kwart stukke Ertappels, Brusselse spruitjies, en 1 Blikkie Tamatie Smoor.
Sodra dit gaar is gaan Knorr se Sampioen sop meng met n bietjie water om dit te verdik.
Heel laaste gaan ek my klaar gekookte Macaroni in sit en Whalla,

FOTO EN RESEP: Elsie Jacobs Dreyer