BILTONG WIELE

BILTONG WIELE
Die manne vries daai rondevleis, of topsides sulke heel ronde stukke, en sny dit met n Polonie “slicer” dun skyfies, en dan in die speserye.
Bron: Stefaans Blaauw