BELINDA SE BUNNY CHOW

 

2015-07-14-belindasebunnychowtested

BELINDA SE BUNNY CHOW

Ek stoom die hoender
Haal al die bene uit
Sit terug in die pot
Voeg aartappels by in kwarte gesny
Groot ui in stukke gesny

Stel ek die plaat stadiger
Voeg by kerrie,
2 teelepels borrie
3 eetlepels durban Masala
3 eetlepels “skop skiet en doner”
1 eetlepel crushed chillies en
1 eetlepel garlic en ginger.

Kook stadig, gooi so liter water op sodat jy lekker sous kan hĂȘ vir die brood.
Sout na jou smaak.
Jy kan die hoender vervang met beef en lam ook.

Resep: Belinda Minnie