WENKE OM CHIP MAKER SKOON TE MAAK

 

WENKE OM CHIP MAKER SKOON TE MAAK

WENKE OM CHIP MAKER SKOON TE MAAK
Reinette Viljoen – Goeie dag, kan julle my asb raad gee hoe om ons chip maker skoon te maak dis baie sticky van d olie en kry hom nie maklik skoon nie?

Estelle Krüger Van Pletzen – Handy andy and elbow grease

Kiti De Jager – Skottelgoedwasser poeier (of blokkie of gel) en amper kokende water. Soak oornag. Jy kan ook enjin degreaser in ‘n groot bak sit en jou sif daarin week. Was net baie goed daarna. Dis hoe ek myne skoonmaak. Na die soak gebruik elbow grease en met sif sommer high pressure washer buite. Dis hoe my man myne nuut-skoon gekry het.

Hannie Greyling – Asyn en koeksoda

Laurian Kent Britz – Bicarbonate of soda and vinegar

Christa Steyn – Ek sit die dele wat kan in die skottelgoedwasser

Ansuné Van Der Westhuizen – Clean green vir die buitekante waar die kos nie raak nie. Werk soos n droom.

Juliana Hoon – Oven cleaner

Linette Naude van Taak – Grillex

Berdine Möller Kotzè – Mr muscle oven cleaner

Carin Badenhorst – Engin cleaner

Barbara Swart –  Mr Muscle se Kitchen cleaner, dit het n sterk degreaser in en al maak dit hom bietjie vaal kom dit met n bietjie skrop skoon. Spuit die kitchen cleaner oor die taai olierigheid en laat staan n ruk. Vat n nat sponswat die scouring pad op het en begin skrop. Herhaal indien nodig. Gebruik n harde tandeborsel om in die klein plekkies by te kom. Die kitchen cleaner werk die beste wanneer die water met dit meng. Ek het n ruk terug in n huis ingetrek waar die stoof so vuil was, met die kitchen cleaner het ek hom silwerskoon gekry na n paar maal se geskrop.

Antoinette Gagiano Hanekom – Ek het baie van bogenoemde opsies al probeer,maar wat die maklikste,vinnigste en mees effektiefste is,is OVEN CLEANER!!!

Roelette Spies Greyling –  As dit die groot metaal ene wat eetplekke gebruik is degreser en jik n goeie oplossing die kleintjies kry jy binne minute skoon met wasgoed vloei seep en domestos

 

FOTO GELEEN BY – buzzfeed