WENK OM SOP TE VRIES PER PORSIE

 

GROOT POT SOP

WENK OM SOP TE VRIES PER PORSIE

Ek”drape” my sakkies o0r my sop bakkies Dan vul ek hulle vir een porsie per Sakkie so ek gebruik die Klein sakkies. As dit net ek is hoef ek net een sakkie uit Te haal. As ek gaste kry haal ek net nog Sakkies uit so vermors ek niks

Mandy Nel
Foto: Amanda Jordaan