TUNA POFFERTJIES
TUNA POFFERTJIES
2 blikkies tuna chunks ~ gedreineer
halwe ui,baie fyn gekap
2 knoffeltoontjies,gekneus en gekap
2 jumbo of 3 groot eiers
1 tl opgehoopte bakpoeier
koppie koekmeelblom
bietjie melk
mespunt rooi peper
mespunt droe pietersielie
sout na smaak
olie om in te braai
paprika vir sprinkel,na gebak
Vlok die tuna in lekker groot mengbak,voeg die res van die bestandele by, meng goed
Gooi net genoeg melk by, om lekker stywe deeg te vorm
Maak olie lekker warm, en gly versigtig opgehoopte eetlepels mengsel in..
Diepbraai tot goudbruin.
Dreineer poffertjies op servet en sprinkel terwyl warm met paprika.
Foto: Lisinda Blaauw

