TARTAARSE SOUS
TARTAARSE SOUS
1 koppie mayonniase
3 agurkies fyngekap
1 uie fyngekap
1 knoffelhuisie gekap
2 eetlepels vars gekapte pietersielie
1 eetlepel gekapte soetrissie
1 teelepel mosterdpoeier
2 teelepels suurlemoensap
vars gemaalde swart peper na smaak
4 capers(opsioneel)
Meng alles en bewaar in yskas. Ek gooi alles in voedselverwerker en pulse tot fyn.
BRON – Jacques Marianne Van Niekerk
Antionette Hofmeyr: Sit ‘n anchivie daar by en sien dan!

