SPARE RIB SOUS


SPARE RIB SOUS
2 uie, gekap
1 t knoffelvlokkies
15 ml olie
1 vleisblokkies in 50ml kookwater opgelos
125 ml asyn
250ml tamatiesous
250 ml blatjang
25 ml heuning
50 ml bruinsuiker
15 ml Worcestersous
2 ml gemmer
2 ml naeltjies
5 ml sout
50 ml sojasous
Meng alles saam en laat staan vir 1 uur.
Gooi oor vleis en bak in oond.
Resep: Amanda Struwig (vriendin s’n)