SAAD LEKKERNYE VIR VEERVRIENDE


SAAD LEKKERNYE VIR VEERVRIENDE
Hierdie is nou nie vir ons om te eet nie, maar dis n resepie vir ons tuin voels!!!
1 k Saad
1 sakkie gelatine aangemaak met 60ml warm water laat kook en afkoel
Meng met Saad.
Druk in vorm en laat droog word!!
Ek ‘n toutjie in gesit in die middel om dit te kan ophang
Lekker gespeel!
SOURCE/PHOTO: Benhet Nieuwenhuis
Or a very simple one: toilet paper roll covered in peanut butter rolled in bird seed
