OOM FAAN SE VINNIGE BRUINPOEDING

OOM FAAN SE VINNIGE BRUINPOEDINGtested
OOM FAAN SE VINNIGE BRUINPOEDING
So NOU en DAN…
Dan moet mens n Vinnige poeding aanmekaar slaan…

1/2 koppie koekmeel
8 eetlepels heuning
4 hoender eiers
2 teelepels koeksoda
1 eetlepel asyn of suurlemoensap
1/2 koppie melk
100 ml vars room
1/2 teelepel sout
1 teelepel Vanilla essence

Meng al die nat bestandele saam, en klits goed deur, voeg dit dan by die meel, en bak in n gesmeerde pan vir 45 minute op 150 grade Celsius..
Lekker saam met “Custard”.
BRON – Stefaans Blaauw