MOSTERD MET N KNAK

2015-06-10-mostertmetnknaktested
MOSTERD MET N KNAK
4 eetlepels bruin asyn
2 eetlepels heuning
1 teelepel borrie
2 eetlepels Hot English mosterd poeier
1 teelepel growwe swart peper
400 ml mayonnaise

Meng eers die asyn, heuning, borrie, mosterd poeier en die peper saam in ‘n botteltjie.
Gooi dan die Mayonnaise by en skud goed.
Laat staan so week in die yskas en geniet ‘n lekker mosterd.
Bron: Stefaans Blaauw