MIELIEKOEKIES MET TWEE SOORTE MIELIES

tested

MIELIEKOEKIES MET TWEE SOORTE MIELIES
1 blik Pitmielies [420 g] water afgegooi
1 blik Veroomde Suikermielies [410g]
250 ml melk
450 ml bruismeel
2 eiers
Sout


Klits eiers.
Voeg pitmielies, suikermielies, melk en sout by. Meng goed.
Roer bruismeel bietjie – bietjie by tot deeg drupbeslag vorm.
Bak in kolwyn panne of groot pan by 180 ยบ C tot gaar.
Bron: Jeanette Gouws