MALVALEKKER SNEEUBALLE

SNEEUBALLEtested
MALVALEKKER SNEEUBALLE
1 pakkie Marie beskuitjies,fyn gerol
1 blik kondensmelk
½ koppie nesquick
2 eetlepls gesmelte botter
1 pakmalvlekkers

Meng alles behalwe malvalekker saam, druk mengsel om ‘n malvalekker vas om ‘n bal te vorm, rol in klapper! Hierdie hoeveelheid is genoeg vir een pak malvalekkers (pienk en wit) ander kleure kan ook gebruik word!
Sit in yskas om te stol, vries baie goed!
Lyk baie mooi as deurgesny is!
BRON – Jacobie Douglas