MAKLIKE EN VINNIGE PANKOEK

Maklike en Vinnige Pankoektested
MAKLIKE EN VINNIGE PANKOEK
3 koppies koekmeel
1 koppie sagte margarine
1 koppie melk
1 teelepel vaniljegeursel
1 ½ koppie suiker
4 eiers
4 teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
3 teelelpels kakao vir ‘n sjokolade koek

Plaas al die bestanddele in ‘n mengbak en klop goed vir sowat 3 minute, tot beslag glad is.
Smeer pan met botter of spray met spray en cook.
Bak vir 180 ºC vir plus minus 30 tot 40 minute.
Resep:  tannie Cathleen de Villiers se resep
Foto:  Marie Rheeder Troskie